Familiepret by Nartjiefees
26 September

Hierdie jaar vier ons ons 33ste Nartjiefees, 'n geliefde gesinsfees in die Oos-Kaap. Die fees word as die lekkerste gesinsfees in die streek beskou.

Toegang R150 Volwassenes R50 Skoliere

GEEN PIEKNIEKMANDJIES, OF EET- EN DRINKGOED MAG BY DIE HEK INGEBRING WORD NIE.  (SAL BY HEK GEKONTROLEER WORD)

Die Soetste Nartjies, Plaasvars Groente, Biltong, Pannekoek, Tuisgemaakte Konfyt, Hamburgers, Worsrolle, Sosaties, Poeding, Stalletjies en vele meer

Kaartjies beskikbaar

Op die dag by die hek
Vooraf (8 September tot 25 September) 
Westway Tickets PE - Helen 082 487 3118
JBay Slater's Toy Magic - Niel 084 811 8548 / 042 293 3992
Op die internet - www.westway.co.za

Interkaapbus  

Vervoer vanaf Perridgevale 081 316 0723

Kunstenaars

 Hierdie jaar het ons Jan Jan Jan, Irene-Louise, Plaashond en Ruan van der Kuil op die verhoog. Jan Jan Jan sorg vir lekker vibes, Irene-Louise raak harte met haar musiek en Ruan van der Kuil bring ekstra energie na die fees. Met Gertjie de Jager as seremoniemeester word die dag vol pret, lag en top vermaak.

Program

09:00 
09:30
10:15
11:30 Nartjie-eetkompetisie
11:45
12:30
13:00
14:00
Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.

Borge en ondersteuners

Om die fees aan te bied kos egter baie geld en ons bedank die borge en ondersteuners wat ons help met borgskappe en skenkings. Ondersteun asseblief hierdie persone en besighede wat bereid is om ook iets in die gemeenskap terug te ploeg.

Joletsa
Mondplaas Jersey Stoet

Farfield Farms

Doornkraal Melkery 
Du Plessis Broers